Ali, ’n Koerde, het aan alkoholverslawing gely toe vriende hom oorreed het om die Hajj (pelgrimstog) na Islam se heilige stad, Mekka, te maak. Dit was in Saoedi-Arabië, waar drank verbied is, en…
Dinsdag, 10 Junie 2014 01:00
Alejandro was 'n terroris met 'n militante Islamitiese organisasie in Mindanao. Hy het burgerlikes, regeringssoldate, Amerikaanse mariniers en die huise van Christene gebombardeer. "Ek was nie bang om iemand dood te maak vir…
Maandag, 09 Junie 2014 01:00
Dr Zoe D Scounos het verlede week met afgevaardigdes van 38 lande gepraat by die jaarlikse Wêreld Christelike Doktersnetwerk-konferensie en vertel van 'n chirurgiese noodgeval wat die lewe van haar pa kon geneem…
Maandag, 09 Junie 2014 01:00
Wat drie jaar gelede in die Nederlandse 'kaasstad' Gouda begin het, het ontwikkel tot 'n jaarlikse, uiters suksesvolle popkultuurverskynsel in Nederland: The Passion, 'n lewendige opelug-heropvoering van die laaste maaltyd, die dood en…
Maandag, 19 Mei 2014 01:00
Daar was baie getuienisse in onlangse jare, van die Here Jesus wat Homself deur drome aan lede van Islam openbaar het. Drome is een van die belangrikste maniere waarop Moslems glo dat God…
Woensdag, 07 Mei 2014 01:00
Die volgende is deel van 'n brief van 'n Christelike sakeman wat anoniem wil bly. 'Vir 30 jaar het mense Bybels in die Arabiese Skiereiland in tasse ingesmokkel, gevang, gedeporteer en die Bybels…
Woensdag, 07 Mei 2014 01:00
'n Film genaamd 'i.am' is opgestel om kerke te help om 'n blik op 'n liefdevolle, vergewende God aan mense van alle nasies te gee. Hulle visie is om kerke in staat te…
Donderdag, 23 April 2015 01:00
Sommige verrassende feite veroorsaak nogal 'n opskudding onder die Moslem-bevolking in Indonesië, te midde van al die nuus oor Islam se winste regoor die wêreld. In Indonesië – die mees bevolkte Moslem-nasie –…
Donderdag, 19 September 2013 18:48
'God beweeg tussen die jeug van Suid-Afrika,' sê Matt Hogarty, hoof van Oasis Christian Academy in Howick, KwaZulu-Natal. Hy sê as gevolg van wat God by Oasis gedoen het, is 'n span van…
Saterdag, 26 Maart 2011 09:22
Die Britse Bybelgenootskap moedig 'n generasie gelowiges aan om 'Dare om 'n Daniël te wees', aangesien hulle saam met Christelike organisasies 'n toer met die naam SUSA aanbied, - die Bybelse stad waaruit…