Admin 2

Admin 2

Vrydag, 26 September 2014 01:00
’n Groot nuwe vertaling van die Bybel in moderne Persies, wat Maandag in Londen bekendgestel is, dui op ’n merkwaardige transformasie vir die Kerk in Iran. Volgens 'n nuusverklaring van Elam Ministries, die…
Vrydag, 19 September 2014 01:00
By 'n somerkamp in New Jersey word kinders aangemoedig om vir die siekes te bid. 'n Spanlid skryf: 'Tydens die diens het ek 'n woord van kennis oor kanker uitgeroep en 'n vrou…
Vrydag, 19 September 2014 01:00
'n 17-jarige Groot-Britse Bake-Off-deelnemer het gesê sy is nie skaam om 'n Christen te wees nie, want dit is 'sulke goeie nuus'. In 'n onderhoud vir die Christian Today-webwerf het Martha Collison gesê…
Donderdag, 18 September 2014 01:00
Terwyl die wêreld se aandag gefokus is op die bedreiging van die Islamitiese Staat in die Midde-Ooste, het Christene in die noorde van Mali na hul verbrokkelde gemeenskappe teruggekeer nadat Franse magte beheer…
Donderdag, 18 September 2014 01:00
Die Kerk in Londen is op 'n groeipad geplaas. Een uit nege Londenaars gaan nou kerk toe, en kerkbywoning in die hoofstad het die afgelope sewe jaar met 16% gegroei. Dié beduidende ommeswaai…
Vrydag, 05 September 2014 01:00
’n 105-jarige vrou in Suid-Carolina, VSA, weier om medikasie te neem, en kies eerder om op die Here te vertrou om haar gesond te hou. Dorothy Geiger is 'n oudpredikant wat pas onlangs…
Vrydag, 05 September 2014 01:00
Margaret Jones, 'n registrateur wat geweier het om selfdegeslagpare te trou, sê sy is afgedank vir haar oortuigings en nie vir haar dade nie. 'n Huweliksregistrateur is geregverdig deur 'n raad se besluit…
Saterdag, 30 Augustus 2014 01:00
'n Inheemse bediening in Sri Lanka gaan huis-tot-huis en vertel die goeie nuus van Jesus aan enigiemand wat wil luister. Die gebied word beïnvloed deur verskeie kultusse, towery, heksery, ens. In een spesifieke…
Saterdag, 30 Augustus 2014 01:00
Net bokant die gewoel van die middestad van Dallas staan 'n plek genaamd Prayer Mountain. Dit is die plek van geheimsinnige genesings en beantwoorde gebede. Byvoorbeeld; Vivianna Ruiz. Op die ouderdom van 6…
Vrydag, 22 Augustus 2014 01:00
Die Evangeliese Alliansie het 'n nuwe uitreikprogram van stapel gestuur wat spesifiek gerig is op die VK se groeiende Asiatiese bevolking. 'Ontdek Jesus deur Asiatiese oë' is daarop gemik om die Evangelie aan…
Bladsy 105 van 143