Super User

Super User

Lorem ipsum dolor sit amet, consectetur adipisicing elit, sed do eiusmod tempor incididunt ut labore et dolore magna aliqua. Ut enim ad minim veniam, quis nostrud exercitation ullamco laboris nisi ut aliquip ex ea commodo consequat. Duis aute irure dolor in reprehenderit in voluptate velit esse cillum dolore eu fugiat nulla pariatur

Saterdag, 16 November 2013 15:10
Noord-Korea het 80 mense tereggestel deur 'n vuurpeloton vir geringe oortredings, het die Suid-Koreaanse koerant JoongAng Ilbo berig. Die oortredings sluit in om televisieprogramme van Suid-Korea te kyk of 'n Bybel te besit.…
Saterdag, 16 April 2011 14:15
Die briewe wat Geopende Deure van Noord-Koreaanse geheime kerkleiers ontvang, skets 'n baie grys beeld. Stel jou voor dat jy 'n Christen-gelowige woon in 'n dorre land wat stil is; geen kerk, geen…
Saterdag, 28 Augustus 2010 08:45
Noord-Korea het drie leiers van die ondergrondse kerk tereggestel en 20 ander Christene tronk toe gestuur, berig 'n nuusagentskap wat op Asië gefokus is. Alhoewel die teregstelling en tronkstraf in die middel van…
Vrydag, 29 April 2011 08:28
Noord-Korea word beskou as die wêreld se mees onderdrukkende nasie. Christene word gesien as weier om die oppergesag van wyle Kim Il Sung, Noord-Korea se eerste leier, en sy seun, Kim Jong Il,…
Maandag, 02 Augustus 2010 09:24
Prys God vir Christelike uitreik in moeilike omgewings. God roep mense bonatuurlik en stel Christenwerkers vry om nuwe gelowiges te besoek, raad te gee, aan te moedig en te dissipel. Ons is gevra…
Saterdag, 10 November 2012 10:28
Soedan en Suid-Soedan gaan voort om met die hulp van die VN oor hul gemeenskaplike grens te probeer onderhandel. Die stryd bly oor oliebronne en pypleidings waar daar voortdurend grensgevegte is. Vlugtelinge wat…
Maandag, 21 Maart 2011 09:39
Noord-Afrika en die Arabiese Skiereiland het ons gebed nou dalk meer nodig as enige ander tyd. God kan meer doen as wat ons dink of verwag as Christene regoor die wêreld spesifiek begin…
Saterdag, 16 April 2011 14:26
Aanvalle op nie-Moslem-dorpies het momentum gekry in die aanloop tot die verkiesings, in 'n poging om nie-Moslem-gemeenskappe te ontneem. Na aanleiding van 'n waarskuwing van 'Federation of Islamic Council from the 36 states…
Donderdag, 09 Mei 2013 20:48
Dinsdag is vyf-en-vyftig mense dood, 'n polisiestasie, militêre barakke en regeringsgeboue is tot op die grond afgebrand en 105 gevangenes is bevry in 'n voor-dagbreek klopjag in Bama, Borno-staat. Ekstremistiese aanvalle is algemeen…
Sondag, 24 Februarie 2013 15:24
Meer as 3 000 mense is sedert 2009 vermoor deur Boko Haram, 'n noordelike ekstremistiese groep wat eens bekend was as die Nigeriese Taliban. John Onaiyekan, Rooms-Katolieke kardinaal-aartsbiskop van Abuja, het gewaarsku dat…
Bladsy 278 van 606