Super User

Super User

Lorem ipsum dolor sit amet, consectetur adipisicing elit, sed do eiusmod tempor incididunt ut labore et dolore magna aliqua. Ut enim ad minim veniam, quis nostrud exercitation ullamco laboris nisi ut aliquip ex ea commodo consequat. Duis aute irure dolor in reprehenderit in voluptate velit esse cillum dolore eu fugiat nulla pariatur

Vrydag, 22 Junie 2012 09:47
Meer as 200 000 Noord-Koreane, insluitend baie Christene, ondervind wrede toestande in arbeidskampe vir politieke gevangenes. Kamp 14 staan bekend as 'n 'volledige beheerdistrik', wat beteken dat sy 50 000 gevangenes tot die…
Woensdag, 12 Januarie 2011 13:46
Die Noord-Koreaanse aanval op 'n Suid-Koreaanse eiland op 23 November word 'een van die ernstigste voorvalle tussen die twee nasies sedert die Koreaanse Oorlog' genoem. Dit was Noord-Korea se derde groot uitlokkende optrede…
Maandag, 19 Julie 2010 20:51
Aijalon Mahli Gomes, 'n 30-jarige Amerikaner wat tot agt jaar in 'n arbeidskamp gevonnis is omdat hy Noord-Korea onwettig binnegekom het, is na 'n selfmoordpoging in die hospitaal opgeneem. Amptenare beweer hy is…
Woensdag, 19 Mei 2010 10:48
AFP het Donderdag berig Hwang Jang-Yop, die hoogste amptenaar wat ooit van Noord-Korea afgewyk het, doen 'n beroep op 'ideologiese oorlogvoering' teen die geharde regime en sê China kan dit maklik tot 'n…
Maandag, 29 April 2013 17:47
Die Panorama-program wat vandeesweek oor Noord-Korea berig het, het armoede en grysheid getoon - 'n botteleringsfabriek met geen bottelering aan die gang nie; 'n kollektiewe plaas sonder gewasse of diere; 'n slim nuwe…
Saterdag, 04 Augustus 2012 12:55
'Seoul USA' het al 40 jaar lank ballonne gevul met Bybels en Christelike lektuur na Noord-Korea geloods. In April het hulle begin om GPS-opsporingstoestelle aan die ballonne te heg om hul doeltreffendheid te…
Donderdag, 24 Januarie 2013 19:35
Geopende Deure het die dood van twee Christene in Noord-Korea bevestig. Volgens Geopende Deure is die bediening een Christen onlangs geskiet terwyl hy op pad terug was China toe vir Bybelopleiding. Die ander…
Donderdag, 12 Januarie 2012 14:04
Christelike groepe is onder die ondertekenaars van 'n ope brief aan die nuwe Noord-Koreaanse leier wat 'n beroep op die beëindiging van menseregtevergrype in die land doen. 24,5 miljoen mense in Noord-Korea 'leef…
Saterdag, 16 Februarie 2013 13:16
Die aantal Christene in Noord-Korea is onbekend. Hulle steek óf hul geloof weg óf staar verskriklike gevolge in die gesig. Mense is tereggestel omdat hulle 'n Bybel besit. Baie Christene word as 'politieke…
Donderdag, 11 Augustus 2011 10:44
'n Tussentydse petisie wat 'n beroep doen op godsdiensvryheid in Noord-Korea het meer as 20 000 handtekeninge van die VK. Release International het verlede week die petisie aan die Noord-Koreaanse ambassade in Londen…
Bladsy 277 van 606