Afghaanse Christene deel Christus

Voice of the Martyrs het onlangs berig: 'Afghaanse gelowiges deel met vrymoedigheid die evangelie in hul land soos nog nooit tevore in sy geskiedenis nie. In 'n nasie wat 99 persent Moslem is, is die risiko's van so 'n bediening ongelooflik. Maar baie van hierdie moedige volgelinge van Christus het besluit hulle landgenote moet hoor dat God hulle liefhet, dat Jesus Christus vir hulle sondes betaal het en dat daar vir hulle 'n gewaarborgde toekoms by God deur Jesus is. Hulle getuienis lewer vrugte: vandag is daar Christene regdeur die land Afghanistan. Oor die jare het Afghaanse gelowiges dikwels hul geloof weggesteek, maar daar is mans en vroue wat bereid is om die evangelie moedig te deel regdeur Afghanistan en ander Asiatiese nasies waar Christene vir hul geloof vervolg word.'

  • Praise: God for all who are sharing the gospel at great personal risk and sacrifice, may God continually bless and protect them. (Genesis 17:20)