Armenië: Die KRAG VAN GOD manifesteer

Lofverslae - - 21 Aug 2010 - Print - Email

Ten spyte van teenstand het David Hathaway gepraat om die gelowiges aan te moedig en te bid vir oorwinning oor alle opposisie in 'n Armeense evangelisasie-uitreik. Vierduisend mense het gebid Ons Vader U Koninkryk laat U wil geskied op aarde soos dit in die Hemel is. En God se wil het geskied met mense wat gered is en tekens en wonders wat gevolg het.- 'n 10 jaar oue gewas so groot soos tafeltennisbal op 'n dames linkerkaak het verdwyn! 'n Kankergewas op 'n kind se rug het heeltemal verdwyn 'n Ouma het getuig vir haar 4-jarige kreupel kleindogter wat nie kon loop nie en genees is! 'n 18-jarige pyn in 'n man se kop het verdwyn. Vyf gewasse op 'n jong man se kop heeltemal weg! ’n Gebreekte linkerarm het genees! 'n Velsiekte van oop wonde op 'n dame se hande en voete nou perfekte vlees. - Hierdie is net 'n paar van die opgetekende wonderwerke; Klik op die meer-knoppie hieronder vir meer geloofsbou-aanmoediging.

Prys: God dat Hy groot dinge in Armenië gedoen het, en bid dat Sy vuur sal val op almal wat uittree in die bediening van evangelisasie en gebed. (Hand.2:21)

Meer: http://www.propheticvision.org.uk/MediaResources/121/PV57UK.pdf