Lofverslae
Woensdag was 'n geskiedkundige dag vir Christelike Solidariteit Wêreldwyd (CSW). Ná ’n wag van agt jaar is sy aansoek om akkreditasie deur die Verenigde Nasies uiteindelik toegestaan. CSW, 'n organisasie…
Vir die eerste keer ooit het al die VK se grootste supermarkte 'n Paaseier met godsdienstige temas in voorraad. Uit 80 miljoen eiers wat in die Verenigde Koninkryk te koop…