'Ek het pas teruggekeer van 'n wonderlike byeenkoms van Christenleiers wat vir 24 uur vergader om te bid en te oorweeg hoe ons Jesus oor die volgende dertig jaar in…
'Liewe broers en susters, orkaan Irma het ons bisdom en verder 'n harde slag toegedien. Ons is dankbaar teenoor die Almagtige God wat ons lewens gespaar het, en treur oor…
Op 18 Maart 2016 het Prayer Alert-lesers gebid vir die veiligheid van 'n Indiese priester wat ontvoer is toe 'n Katolieke versorgingsoord vir verswaktes en gestremdes in Aden aangeval is.…
Howe aan weerskante van die VSA het twee mans skuldig bevind vir die seksuele uitbuiting van kinders duisende kilometers ver in die Filippyne. Twee jong oorlewendes het na Kalifornië gevlieg…
In Julie was baie gevrees dat Christene nie na Mosoel sou kon terugkeer nie ( sien ). Hulle kom egter versigtig terug; en soos hulle dit doen, doen die Mis…
Nizar Shaheen, van Light for the Nations ('n Christelike program wat in Moslem-digte gebiede uitgesaai is), sê: 'Ek het gesien hoe baie, baie Arabiessprekende mense na Christus draai en Hom…