Byna 3 000 atlete sal aan 102 items in vanjaar se Olimpiese Winterspele deelneem. Onder hulle is Christen-Olimpiërs wat openlik oor hul geloof gepraat het. Kelly Clark (sneeuplankry halfpyp) het…
In Mei 2016 het 'n twee weke lange sending in Reading begin. Op die eerste dag het 80+ mense die uitnodiging aanvaar om tot Jesus te bid. Baie meer het…
Voorbidders het gebid dat God se Koninkryk in die Hindoe-dominante Nepal sal groei. Alhoewel proselitisering al dekades lank in die land verbied is, het die kerk ontplof! Onlangse verslae meld…
Wat sou die lewe wees sonder Jesus? Duisende mense het nog nooit 'n Christen ontmoet of die Goeie Nuus in hul moedertaal gehoor nie. In 2018 sal meer mense as…
Ná byna drie jaar in ballingskap in Koerdistan, het die tienjarige Helda Hindi en haar jonger broer en ouers wat van IS gevlug het teruggekeer na hul tuisdorp in die…