Lofverslae
Papa Jörg, 'n voorbidder-evangelis in Hamburg, bid vir 'Ahmad', 'n vriend van 'n Iranse gelowige wat Papa Jörg tot geloof in Jesus gelei het en bid gereeld voor. Aan die…
'n Ouetehuis in Washington het 'n uitbreking van Covid-19 gehad. 34 inwoners is dood en 'n verdere 101 het die virus gehad. Die 90-jarige Geneva Wood was besig om van…