Nadat Angel se kinderoppasser hom in 'n sondaarsgebed gelei het, het hy gevoel daar was 'n skild om hom as kind, maar as tiener het hy sy ouer broers gevolg…
Kenia se regering het alle kerke gesluit om verdere verspreiding van koronavirus te voorkom. Ds Paul Macharia van All Saints' Cathedral het dus kerkdienste op die pad geneem. Hulle reis…
Christene regoor die wêreld sal op Pinkstersondag 31 Mei deelneem aan 'n wêreldwye uitreik met die doel om die Evangelie met een biljoen mense te deel. Die ambisieuse poging is…
Prys God vir 'n suksesvolle reddingsoperasie van 360 kinders, vroue en mans wat uit 'n baksteenoond bevry is. Hulle is die afgelope ses maande verplig om onder skuldbinding te werk…
Een stukkie goeie nuus is dat vir die eerste keer in twintig jaar 'n buitengewone reënerige winter die See van Galilea amper gevul het. Israeli's beskou reënerige winters as 'n…
'Die mens sal nie van brood alleen lewe nie, maar van elke woord wat deur die mond van God uitgaan.' (Matteus 4:4) Die Filippyne is al vir weke lank toegesluit,…