He is part of a voluntary team who research, proof-read and publish Prayer Alert each week.
If you would like to make a donation towards our running costs, please click here.
Vrydag, 20 Oktober 2017 10:43
Hongersnood duur voort, en vlugtelingkampe in Kenia en Uganda word steeds vol. Kerkleiers in Uganda, Kenia en Suid-Soedan het nog 'n desperate beroep gedoen vir voedselhulp om vlugtelinge en kerkgangers aan die lewe…
Vrydag, 20 Oktober 2017 10:35
Daar is 77 verskillende mensegroepe in Bhoetan; meeste van hulle praat die amptelike taal, Dzongkha, maar elke groep het sy eie moedertaal. Boeddhisme is Bhoetan se godsdiens, en 72 van die 77 mensegroepe…
Vrydag, 20 Oktober 2017 10:31
Bahrein het 'n tradisie van godsdienstige naasbestaan, en is 'n voorbeeld van respek vir ander in 'n diep geteisterde streek. Mense hoef nie deur metaalverklikkers te gaan voordat hulle kerke binnegaan nie, en…
Vrydag, 20 Oktober 2017 10:28
Volgens die Uganda Demographic and Health Survey (2012) het meer as die helfte van 15- tot 19-jarige meisies fisieke of seksuele geweld ervaar. In 'n poging om die groot aantal kinders wat aan…
Vrydag, 20 Oktober 2017 10:23
In Junie was Iran verantwoordelik vir 'n 'brute force' kuberaanval op die Parlement wat meer as twaalf uur geduur het. Daar is aanvanklik gedink dat Rusland agter die aanval sit, maar intelligensiebeamptes kom…
Vrydag, 13 Oktober 2017 13:02
Die strate van Kiëf was gevul met liedere van lof en danksegging van 500 000 evangeliese Oekraïense Christene wat bymekaargekom het om die 500ste herdenking van die Hervorming te vier. Mense het van…
Vrydag, 13 Oktober 2017 12:58
’n Noord-Koreaanse oorloper, Jung Kwang-il, het 350 heliumballonne gebruik om 1 000 flitsaandrywers gelaai met gedeeltes van die Bybel van Suid- na Noord-Korea te stuur. Die flash drives is geskenk deur kollege- en…
Vrydag, 13 Oktober 2017 12:56
Dit is gewoonlik makliker om vir iemand te bid as om met hulle te praat, maar die Groot Opdrag is nie 'Gaan die hele wêreld in en bid...' Miskien is dit nou die…
Vrydag, 13 Oktober 2017 12:51
In 'n verklaring aan LP's het Theresa May gevra vir 'n 'unieke en ambisieuse ekonomiese vennootskap' met die EU ná Brexit. 'Vooruitgang sal nie altyd glad verloop nie', het sy gesê, maar die…
Vrydag, 13 Oktober 2017 10:42
Die Trade Justice Movement het die regering se erkenning in sy witskrif verwelkom dat ons handelsbeleid 'deursigtig en inklusief' moet wees. Dit het egter sy verpligtinge tot dusver as uiters onvoldoende gekritiseer, veral…