He is part of a voluntary team who research, proof-read and publish Prayer Alert each week.
If you would like to make a donation towards our running costs, please click here.
Vrydag, 03 November 2017 11:35
Eerste Minister Theresa May was gasheer vir haar Israeliese eweknie, Benjamin Netanyahu, ter viering van die eeufees van die Balfour-verklaring. Dit was 'n Britse belofte wat die weg gebaan het vir Israel se…
Vrydag, 03 November 2017 11:31
Ali Akbar Salehi, Iran se kernprogramhoof, het op 29 Oktober gesê Iran kan vinnig begin met die vervaardiging van wapengraad kernmateriaal as die kernkragooreenkoms met buitelandse moondhede misluk, en het daarop aangedring dat…
Vrydag, 03 November 2017 11:29
Jordanië is 'n bestemming vir vroue en mans uit Suid- en Suidoos-Asië vir die doel van dwangarbeid. Daar is ook berigte van vroue van Marokko en Tunisië wat aan gedwonge prostitusie onderwerp is…
Vrydag, 03 November 2017 11:27
42 miljoen mense is meer as die hele bevolking van Irak. Aborsie is nie net tot een streek of mensegroep beperk nie. Dit is 'n wêreldwye tragedie, met ongeveer 83% van alle aborsies…
Vrydag, 03 November 2017 11:24
Ses huiskerkleiers is op 16-17 Oktober vrygelaat nadat hulle vir 'n maand aangehou is op valse aanklagte dat hulle Hindoes gedwing het om tot die Christendom te bekeer. Die vyf mans en een…
Vrydag, 03 November 2017 10:59
'n Kerkleier in Mali berig: 'Ons kerke en kapelle word nou geteiken deur ekstremiste, wat Christene aangesê het om nie bymekaar te kom om te bid'. In September en Oktober het ekstremiste verskeie…
Vrydag, 03 November 2017 10:46
Vir drie weke in November sal 'n span langs die vlugtelingroete deur Europa reis. Hulle sal eerstehandse stories plaas en uit hul ervarings deel terwyl hulle van Griekeland na Noord-Europa reis. Hulle hoop…
Vrydag, 27 Oktober 2017 11:27
Marilyn, 'n 16-jarige Koptiese Christenmeisie wat op 28 Junie ontvoer is om 'tot Islam bekeer te word, toe afgetrou of verkoop' is, is vrygelaat en op 30 September aan haar gesin terugbesorg nadat…
Vrydag, 27 Oktober 2017 11:23
'Daar is niemand, geen lewe, geen storie wat buite God se vermoë is om lief te hê en te transformeer nie', skryf Justin Welby, Aartsbiskop van Canterbury, in sy voorwoord tot die boek…
Vrydag, 27 Oktober 2017 11:14
Jesaja 55:1: hierdie antieke uitnodiging aan God se volk om te smul aan God se woord en Sy beloftes in 'n tyd van nasionale wanhoop, hou vandag nog weerklank op terwyl ons vergaan…