David Fletcher

David Fletcher

David Fletcher is Prayer Alert’s Editor.

He is part of a voluntary team who research, proof-read and publish Prayer Alert each week.

If you would like to make a donation towards our running costs, please click here.

Donderdag, 11 Oktober 2018 23:40
’n Etiese wolk is oor die Maldive, ’n idilliese tropiese vakansiebestemming. Eilande en ondergedompelde koraalstrandmere is aan toerisme-ontwikkelaars verhuur in geen-bod-transaksies. Minstens US$79 miljoen uit die huurgelde is in private bankrekeninge verduister. Die…
Donderdag, 11 Oktober 2018 23:34
Na aanleiding van die opmerkings aan die VN oor klimaatsverandering deur Dominica se minister van buitelandse sake (sien https://www.prayer-alert.net/worldwide-pa-site/item/11038-un-assembly-climate-change-a-global-responsibility ), op 7 Oktober het ’n VN-interregeringspaneel by dié waarskuwing gevoeg deur te sê…
Donderdag, 11 Oktober 2018 23:32
Tien jaar gelede is drie ongeletterde Christene van 'n afgeleë gebied in die staat Odisha gearresteer. Twee maande later is vier ander Christene gearresteer. Hulle is almal steeds in die tronk aangekla van…
Donderdag, 11 Oktober 2018 23:29
Versoening lyk ver weg tussen Christenboere en Moslem-veewagters in Nigerië se middelgordelgebiede. Christene het na Plateau- en Benue-state gevlug weens diskriminasie en aanvalle van Boko Haram in die noorde, maar nou word hulle…
Donderdag, 11 Oktober 2018 23:09
In Oos-Indië het 'n sikloon van 140-165 km/uur genaamd Titli Odisha verwoes. Alle geboue is gesluit, 300 000 mense is ontruim en 1 112 noodlenigingskampe is oopgemaak vir ontruimdes uit vyf kusdistrikte. 123…
Donderdag, 11 Oktober 2018 23:06
Brett Kavanaugh vervang regter Kennedy as 'n regter van die Amerikaanse hooggeregshof, en sal na verwagting die posisie vir dekades behou. Hy was een van die hoofskrywers van die verslag wat gelei het…
Vrydag, 05 Oktober 2018 02:09
Die Christelike rapper Lecrae het onlangs die Yale-universiteit besoek om oor geestesgesondheid en sosiale geregtigheid te praat. Hy is seksueel aangerand toe hy sewe was, 'n trauma wat nooit hanteer is nie. Sy…
Vrydag, 05 Oktober 2018 02:07
Alhoewel ons dalk nie die vervolging in die gesig staar wat eerste-eeuse Christene teëgekom het nie, is geloofsdeel steeds uitdagend. Onlangse navorsing het bevind dat 67% van die bevolking 'n praktiserende Christen ken,…
Vrydag, 05 Oktober 2018 02:05
Met die tweede grootste landmassa ter wêreld en 'n yl bevolking, is dit maklik vir 'n Kanadese gebedsbediening, gebedshuis of stadwye aanbiddingsbediening om geïsoleer te voel. Ears to Hear het op hierdie behoefte…
Vrydag, 05 Oktober 2018 02:03
Die aartsbiskop van York, John Sentamu, het in die Yorkshire Post geskryf: 'Dit is vyf jaar sedert Universal Credit van stapel gestuur is om die Britse welsynstelsel te vereenvoudig. As alles volgens plan…
Bladsy 426 van 647