He is part of a voluntary team who research, proof-read and publish Prayer Alert each week.
If you would like to make a donation towards our running costs, please click here.
Vrydag, 19 Oktober 2018 00:13
Albanië word beskou as die armste land in Europa, met 'n hoë vlak van armoede en min toegang tot basiese maatskaplike dienste. Duisende kinders staar onreg in die gesig in baie vorme van…
Donderdag, 18 Oktober 2018 23:46
Op 14 Oktober het die Palestynse leier Mahmoud Abbas se raadgewer oor godsdienstige en Islamitiese aangeleenthede, Mahmoud Al-Habash, op TV verklaar dat 'Islam se godsdiensoorlog om Israel se "kultuur van Satan" te vernietig,…
Donderdag, 18 Oktober 2018 23:44
Getroue sendelinge het die Evangelie in die 19de eeu na Tonga gebring. Die vet rooi kruis wat op die land se vlag vertoon word, verteenwoordig sy Christelike erfenis. Vandag het byna almal in…
Donderdag, 18 Oktober 2018 23:39
Die Angolese regering het 1 106 kerke in kennis gestel dat hulle onwettig bedryf word. Die direkteur vir godsdiensaangeleenthede het gesê hulle is vanaf 4 Oktober 'n ultimatum van 30 dae gestel om…
Donderdag, 18 Oktober 2018 23:36
Die VN het gewaarsku teen 'n geskiedkundige hongersnood wat soveel as 13 miljoen mense in Jemen in gevaar kan stel om deur hongersnood te sterf. Die hewige gevegte tussen Saoedi-gesteunde regeringsmagte en Houthi-rebelle,…
Donderdag, 18 Oktober 2018 23:27
Dit is onwettig om enigiets anders as 'n Moslem te wees in Afghanistan, 'n stamgemeenskap waar die verlaat van Islam gesien word as 'n verraad van die stam. Christene wat ontdek word, kan…
Donderdag, 18 Oktober 2018 23:20
Hauwa Liman, 'n vroedvrou by die Internasionale Komitee van die Rooi Kruis (ICRC), is doodgemaak dae nadat haar ontvoerders 'n sperdatum gestel het. Me Liman is verlede Maart saam met twee ander in…
Donderdag, 18 Oktober 2018 23:14
Te midde van groot politieke korrupsie en 'n misdaadepidemie in Brasilië, is Jair Bolsonaro op die punt om op 28 Oktober Brasilië se volgende president te word. Hy het entoesiasme uitgespreek vir voormalige…
Vrydag, 12 Oktober 2018 00:26
Die duisendste Nuwe-Testamentiese vertaling, voltooi met betrokkenheid van SIL en Wycliffe Bybelvertalers, is op 11 Augustus in 'n viering in Noordwes Uganda bekendgestel. Die vertaling is vir die Keliko-mense en verteenwoordig die eerste…
Vrydag, 12 Oktober 2018 00:20
Daniel en Amy McArthur van Ashers Baking Company het aan aktivis Gareth Lee gesê hulle sal nie 'n koek maak wat gay-huwelike ondersteun nie, en hulle is vir hul besluit vervolg. Na 'n…