He is part of a voluntary team who research, proof-read and publish Prayer Alert each week.
If you would like to make a donation towards our running costs, please click here.
Vrydag, 30 November 2018 00:08
Die Wêreldbank het berig dat nadat sanksies in 2016 verwyder is, daar baie positiewe ekonomiese ontwikkelings in Iran was. In November 2018 het die VSA sanksies weer ingestel en Indië, China en EU-lande…
Vrydag, 30 November 2018 00:04
China se beplande kunsmatige intelligensie-beheerde 'sosiale krediet'-stelsel bring 'n nuwe diepte van ingryping in die lewens van sy burgers, insluitend Christene. 'n Groot netwerk van gevorderde toesigtegnologie gebruike monitor individue se ligging, teken…
Vrydag, 30 November 2018 00:00
Die Baptiste Unie vra kerke oral om vir die Oekraïne te bid, waar krygswet ingestel is na 'n botsing met Rusland op 25 November in die Kerch-straat ('n watermassa wat die Swart- en…
Donderdag, 29 November 2018 23:57
Dit is die ergste Ebola-uitbreking wat die Demokratiese Republiek van die Kongo (DRK) getref het – en die mees komplekse een. Sedert Augustus het die owerhede, saam met 'n magdom vennote, probeer om…
Donderdag, 29 November 2018 23:54
Vredesamesprekings tussen alle kante in Jemen se konflik kan binnekort in Swede hervat word. Die datum kan nog gly, maar die strewe is dat Houthi-rebelle en die Jemenitiese regering vroeg in Desember moet…
Donderdag, 29 November 2018 23:52
Vervolging neem toe. Ekstreme Hindoes beoog om elke Moslem en Christen uit Indië teen 2021 uit te roei. In sommige plekke lyk dit of hulle ondersteuning van die regering en die polisie het.…
Vrydag, 23 November 2018 00:29
Aisha (nie haar regte naam nie), 27, het in 'n Moslem-gesin grootgeword. Haar pa was toegewyd aan Islam, maar het haar ma voortdurend verkeerd behandel, en Aisha het hom nooit eens een vriendelike…
Vrydag, 23 November 2018 00:26
In Oktober 2018 het BBC2 'n dokumentêr, The Debt Saviours, gewys oor die werk van Christians Against Poverty (CAP), wat daarop gemik is om diegene te help wat skuld opgestapel het en nie…
Vrydag, 23 November 2018 00:24
Theresa May sal op 24 November 'n ongeskeduleerde herbesoek aan Brussel bring vir Brexit-gesprekke, aangesien die VK en die EU daarna streef om 'n ooreenkoms betyds te bereik vir die beraad van Europese…
Vrydag, 23 November 2018 00:21
Meer as 500 mense het op 19 November by die Holy Trinity Brompton (HTB)-kerk in Londen bymekaargekom om van oud-oortreders, tronkkapelane en regters te hoor. HTB se pastoor Nicky Gumbel het ook 'n…