David Fletcher

David Fletcher

David Fletcher is Prayer Alert’s Editor.

He is part of a voluntary team who research, proof-read and publish Prayer Alert each week.

If you would like to make a donation towards our running costs, please click here.

Donderdag, 06 Desember 2018 23:53
Deelnemers aan die VN-klimaatgesprekke in Pole het bespreek hoe hulle beloftes wat in 2015 gemaak is om hul klimaatvoetspoor teen 2020 te verminder, sal nakom. Aardverwarming vind plaas wanneer koolstofdioksied- en metaanvrystellings toeneem,…
Donderdag, 06 Desember 2018 23:50
In Florian Dou se inkopiemandjie was daar 'n pakkie wors en nie veel anders nie. Hy het al sy salaris tien dae voor die einde van die maand spandeer. Om te oorleef wanneer…
Donderdag, 06 Desember 2018 23:45
Op 10 Desember sal meer as tweehonderd geloofsleiers uit verskillende tradisies op die grens tussen die VSA en Mexiko saamtrek ter ondersteuning van die trekkaravane en almal wat in die VSA skuiling soek.…
Donderdag, 06 Desember 2018 23:43
Die bedenklike situasie met Iran en Hezbollah aan Israel se noordelike grens het onlangs baie verskerp ( sien ). Die risiko van 'n algehele oorlog in daardie gebied was een van die redes…
Donderdag, 06 Desember 2018 23:34
Op 6 Desember het afvaardigings van beide die Jemenitiese regering en die Houthi-rebelle vredesonderhandelinge naby Stockholm begin. Abdullah al-Alimi, 'n verteenwoordiger van die Jemenitiese regering, het getwiet dat die konferensie ''n ware geleentheid…
Donderdag, 06 Desember 2018 23:31
Vyf nuwe verslae – oor Egipte, Ethiopië, Irak, Colombia en die Sentraal-Afrikaanse Republiek – ontmasker die veelvuldige huishoudelike, maatskaplike en staatsdinamika wat gebruik word in die vervolging van Christenvroue en -meisies in elke…
Donderdag, 06 Desember 2018 23:27
Politici daag Donald Trump se verhouding met Saoedi-Arabië uit. Senator Elizabeth Warren het gesê dat die president geweier het om wapenverkope te staak omdat hy meer daarin belangstel om Amerikaanse verdedigingskontrakteurs te paai…
Donderdag, 06 Desember 2018 23:20
Die hoë mate van Turkye se godsdienstige nasionalisme plaas ongelooflike druk op Christene. Die regering teiken Christene nie direk nie, maar sy nasionalistiese vooroordeel laat min ruimte vir Christene om die evangelie te…
Vrydag, 30 November 2018 00:45
Baie duisende Christene het na Melbourne gekom vir 'Awakening Australia', as deel van 'n sending om 100 000 Australiërs na Jesus te bring. Leiers het die naweek spandeer om die evangelie te verkondig,…
Vrydag, 30 November 2018 00:43
Daar is mans en vroue wat in die Europese Kommissie bid, al neem dit 'n neutrale standpunt in teenoor alle godsdiens en enige vertoon daarvan. Dit beteken egter nie dat godsdiens en oortuigings…
Bladsy 411 van 647