Die Russiese president het 'n nuwe muntstuk bekendgestel wat beskryf word as ''n verenigde toekomstige wêreldgeldeenheid' as die Wêreld se Reserwegeldeenheid. Die muntstuk met die woorde 'eenheid in diversiteit' is in België gemunt. 'Ons bespreek beide die gebruik van ander nasionale geldeenhede, insluitend die roebel as 'n reserwe-geldeenheid, sowel as supranasionale geldeenhede. Ons leef werklik in 'n unieke tyd, en ons moet dit gebruik om 'n moderne, welvarende en sterk Rusland te bou, wat 'n medestigter van die nuwe wêreld ekonomiese orde sal wees.' Mededef gesê. Vroeër vanjaar het die VN gevra vir die vervanging van die Amerikaanse dollar en die skepping van 'n globale reserwebank en 'n nuwe wêreldgeldeenheid om ontluikende markte te beskerm teen die 'vertrouespel van 'finansiële spekulasie'. (Vooruitgang in digitale tegnologie plaas die wêreld op die rand van 'n identifikasiestelsel wat in staat is om feitlik elke menslike transaksie te monitor - 'n onheilspellende ontwikkeling vir ernstige studente van Bybelse profesieë.)
Bid: dat God Sy wêreldwye Koninkryk op alle gebiede van ons lewens sal bou terwyl geldstelsels hersien word. (Op.13:16-17)
Meer: http://www.bosnewslife.com/13206-russian-president-shows-new-world-currency-at-g-8-summit