Pakistan: Moslems vermoor Christelike familie

Islamitiese ekstremiste het Edwin Paul, 'n Christelike prokureur en evangelis, sy vrou en hul vyf kinders by hul huis in die noordweste van Pakistan vermoor omdat hy regsuitdagings teen 'n Moslem aangepak het wat 'n Christelike buitensporige rente hef. 'n Moslem-buurman het gesê dat gewapende mans Paul die vorige dag voorgekeer het, hom aan die kraag gevat en gesê het: 'Verlaat die dorp oor 24 uur. Ons weet hoe om Christene uit te gooi; ons sal nie eers 'n enkele Christen toelaat om hier te woon nie. Ons sal hulle almal in die strate ophang sodat geen Christen dit ooit sal waag om die Hazara-land binne te gaan nie.' Hazara is setlaars na die gebied van die noorde van Pakistan en hulle ondersteun Islamitiese ekstremistiese groepe finansieel. Hulle is bekend daarvoor dat hulle tot 400 persent rente van Christene hef. Die Paul-gesin het in Februarie na die area verhuis.

Bid : dat die Christene in Pakistan beskerm, versterk en aangemoedig sal word terwyl hulle Sy geregtigheid bewerkstellig en God vra om die geestelike wolk van Islam oor die nasie te verwyder. (Jes.51:4-6)

Meer: http://www.openheaven.com/forums/forum_posts.asp?TID=34336&PN=1&TPN=1