INSIG-ARTIKEL: Suid-Soedan: 'n Nuwe nasie

Om ons gebede vir die nuwe nasie van Suid-Soedan te inspireer, vind asseblief in hierdie week se INSIG-artikel 'n gedeelte van die gebede wat deur ds Ron Hart van die bisdom Salisbury gebruik is tydens 'n waak vir Suid-Soedan in die katedraal verlede Vrydag, gehou by die vieringe in Juba die hoofstad. Hy het gesê: 'Daar is baie om voor dankie te sê: Die evangelisasie van die Noorde deur 6de eeuse sendelinge; die stigting van die Katolieke Sendingstasie van die Heilige Kruis in 1858, en die werk van die Katolieke sendelinge. Verskriklike dinge gebeur egter in die Nuba-berge en in Kadugli, bombardemente en plundering. 75 000 mense is ontheem. Katedraalvensters gebreek, altaar verbrand, saam met klere en die biskop se ampswoning aangeval. Priesters is gearresteer en gemartel. Die vrees is vir etniese suiwering.'

Bid: dat God te midde van verandering in Suid-Soedan Sy voornemens en voorsienings sal bewerkstellig en boosheid wat sal wyk. (Job.36:16)

Inligting: http://www.prayer-alert.net/info/SouthSudanSOMA.pdf