Brasilië: Betogings vang owerhede op die agtervoet

Op 13 Junie het die NY Times berig: 'Betogings deur 'n toenemend kragtiger beweging teen verhogings in bustariewe het Donderdagaand Brasilië se twee grootste stede geskud, die vierde keer in 'n week dat aktiviste die strate ingevaar het in betogings wat gekenmerk is deur botsings met veiligheidsmagte.' Sedertdien het die geweld geleidelik vererger om meer as 100 000 mense te omvat wat Maandagaand deur minstens 'n dosyn groot stede gevee het. Betogers vra vir beter openbare dienste en 'n einde aan korrupsie. Met organiseerders wat verdere betogings beplan, blyk dit dat die owerhede onseker is wat om volgende te doen. Die polisie in sommige streke het hard toegeslaan.

Bid: dat president Dilma Rousseff sal erken watter stappe om te neem om korrupsie aan te spreek en die betogings vreedsaam te beëindig. (Ps.17:19-20)

Meer: http://www.guardian.co.uk/world/2013/jun/18/brazil-protests-authorities-back-foot