Super User

Super User

Lorem ipsum dolor sit amet, consectetur adipisicing elit, sed do eiusmod tempor incididunt ut labore et dolore magna aliqua. Ut enim ad minim veniam, quis nostrud exercitation ullamco laboris nisi ut aliquip ex ea commodo consequat. Duis aute irure dolor in reprehenderit in voluptate velit esse cillum dolore eu fugiat nulla pariatur

Maandag, 21 Maart 2011 09:40
Ongeveer 10 000 Christene het uit hul huise in die weste van Ethiopië gevlug ná aanvalle deur Moslem-ekstremiste. Moslems in Ethiopië het tradisioneel vreedsaam saam met Christene geleef, maar sommige Moslems word geradikaliseer…
Donderdag, 03 Februarie 2011 15:31
Meer as 100 Christene is sedert 30 Desember aangehou in klopjagte op kerke in of naby Asmara, en die dorp Nakfa. In een geval is die hele gemeente vir ondervraging ingeneem. Die direkteur…
Vrydag, 08 Junie 2012 08:26
Daar was op Dinsdag 5 Junie kommer oor die verblyfplek van twee Eritrese vroue wat onder 'n groep was wat in Kaïro ontvoer is deur mans wat beweer dat hulle polisiebeamptes is, wat…
Vrydag, 26 November 2010 16:58
Veiligheidsmagte in Eritrea het in die aanloop tot Kersfees begin met 'n kragtige onderdrukking van Christene. Die ontdekking van besonderhede oor die ondergrondse kerk het veiligheidsmagte in staat gestel om alle gelowiges en…
Maandag, 07 Junie 2010 18:58
Geopende Deure-verslag Pastoor Gebreab (35) het 18 dae gelede verdwyn en niemand kon by plaaslike owerhede uitvind waar hy hom bevind nie. Hy is getroud met 'n 8-jarige seun en 'n babadogter. Die…
Dinsdag, 22 Februarie 2011 10:14
Daar word berig dat twee Christene in aparte Eritrese tronke gesterf het nadat hulle mediese behandeling geweier is te midde van 'n hernieude onderdrukking deur die owerhede teen ongeregistreerde kerke. Een van die…
Saterdag, 09 Maart 2013 15:36
Daar was op Dinsdag 5 Maart onsekerheid oor die situasie van 125 Eritrese Christene wat in Wes-Eritrea 'geslaan en aangehou' is as deel van 'n nuwe regeringsveldtog teen Christene wat buite die staatsondersteunde…
Donderdag, 21 Julie 2011 08:49
Geopende Deure het berig: 'Eritrese militêre amptenare het op 3 Julie 35 Christene gearresteer wat daarvan verdink word dat hulle vir aanbidding in Assab, 'n hawestad in Eritrea, bymekaargekom het. Die groep, wat…
Vrydag, 11 Junie 2010 16:30
Sewentig betogers van The British Orthodox Church, CSW, Church in Chains Ireland, Human Rights Concern Eritrea, Release International en Open Doors het geprotesteer teen die vervolging van minderheidsgelowiges in Eritrea. (Sien Gebedswaarskuwing 2310).…
Donderdag, 30 Mei 2013 16:13
Ontvoer; verkrag; uitgehonger; gemartel; tronk toe gestuur; is ervarings van baie Eritrese Christene wat vervolging in hul vaderland vlug en ondenkbare gruwels ly in hul soeke na vryheid. Terwyl hulle die gevaarlike reis…
Bladsy 331 van 606