Super User

Super User

Lorem ipsum dolor sit amet, consectetur adipisicing elit, sed do eiusmod tempor incididunt ut labore et dolore magna aliqua. Ut enim ad minim veniam, quis nostrud exercitation ullamco laboris nisi ut aliquip ex ea commodo consequat. Duis aute irure dolor in reprehenderit in voluptate velit esse cillum dolore eu fugiat nulla pariatur

Donderdag, 09 Februarie 2012 15:07
In 'n persoonlike gebedsversoek het Ds Suliasi Kurulo, Christian Mission Fellowship International (CMFI), Christene aangemoedig om vir die Fidji-eilande te bid. Hy het opgemerk dat vier opeenvolgende dae van stortreën in die Fidji-eilande…
Maandag, 18 Junie 2012 09:15
Verlede September het ons gebid dat die Fidji Metodiste Kerk toestemming sal kry om vanjaar hul jaarlikse konferensie te hou nadat dit vir die vierde agtereenvolgende jaar gekanselleer is. In 2012 het die…
Donderdag, 01 September 2011 15:12
Die jaarlikse konferensie van Fidji se Metodistekerk, wat op 23 Augustus sou begin, is vir die derde agtereenvolgende jaar deur Fidji se militêre regering gekanselleer nadat kerkleiers 'n regeringsvoorskrif om uit hul posisies…
Dinsdag, 23 Augustus 2011 09:00
Twee Amerikaanse stappers wat langer as twee jaar in Iran gevange gehou is, is Saterdag tot agt jaar gevonnis op aanklag van onwettige betreding en spioenasie. Hulle het gehoop dat die owerhede hulle…
Dinsdag, 27 Desember 2011 13:48
Die Foreign Office het Argentinië getref ná die besluit Dinsdag deur Argentinië, Uruguay, Paraguay en Brasilië ('n Suid-Amerikaanse handelsblok) om bote met 'n Falkland-eilande-vlag uit hul hawens te verbied. Britse diplomate het gewaarsku:…
Maandag, 18 Junie 2012 09:16
Die Falkland-eilande het 'n referendum aangekondig wat volgende jaar gehou sal word oor sy status as 'n Britse gebied in 'n poging om aggressiewe Argentynse aansprake oor die Suid-Atlantiese eilande af te weer.…
Sondag, 30 Desember 2012 15:28
Nie baie mense sal die Europese Unie as 'Christelik' sien nie, maar Jeff Fountain, voormalige direkteur van YWAM Europe en tans aan die hoof van die Schuman-sentrum vir Europese Studies in Nederland, wys…
Sondag, 18 Desember 2011 12:13
Meer as 500 Moslem-studente, vergesel deur Moslem-polisiebeamptes, het 'n kerk in die dorpie Qoto Baloso afgebrand. Vier dae tevore het 30 polisie probeer om dit te vernietig, maar het net daarin geslaag om…
Maandag, 14 Maart 2011 19:38
Minstens een Christen is dood en ander beseer toe duisende Islamitiese ekstremiste die afgelope vyf dae 59 kerke en ten minste 28 huise in die weste van Ethiopië aan die brand gesteek het,…
Maandag, 24 Mei 2010 08:28
Kerkleiers in Ethiopië vra Christene oral om saam met hulle te bid vir die Ethiopiese kerk in die aanloop tot die nasionale verkiesing op 23 Mei. Histories was die voorverkiesingstydperk 'n tyd van…
Bladsy 330 van 606