Wêrelddag van Gebed Sondag 23 Mei 2010 is 'n baie unieke dag in die Christelike kalenders, wanneer die Oosters-Ortodokse tradisie van 'Knieldag' en die Westerse tradisie van 'Pinkstersondag' op dieselfde dag saamvloei. Dus is die 10-jarige viering van die Wêrelddag van Gebed baie betekenisvol deurdat honderde miljoene Christene van regoor die wêreld gelyktydig sal kniel in 'n dag van bekering en verenigde gebed voor God, en verwag dat die heerlikheid van die God die aarde sal bedek. soos die waters die see bedek. (Hab.2:14) 216 nasies neem tans deel – en die doel is om al 220 nasies betrokke te kry. Regoor die Britse Eilande is daar gebeurtenisse rondom Skotland; in Armagh vir die hele Ierland; in Swansea, Wallis; St Hellier, Jersey; ongeveer 26 lokale in Engeland en in elke stad in Londen. en Gebeurtenisse bladsy;
Bid: Blaas die trompet! 'n Oproep tot bekering en gebed (Joël.1:14)