Mnr David Skinner gaan 'n petisie aan die Eerste Minister, mnr David Cameron, voorlê ter ondersteuning van Peter en Hazelmary Bull wat 'n Christelike bed-en-ontbytbesigheid in hul huis in Cornwall…
Navorsing en opnames toon dat baie ateïste, agnostici en geestelike soekers voormalige Christene is. Daar was geen navorsingsgebaseerde boek wat in diepte verduidelik het hoekom mense weggaan nie, tot Generasie…
Die regstelsel het dalk 'te ver' gegaan om die reg van Christene om hul geloof uit te leef, te beperk, het Brittanje se voormalige topregter gewaarsku. (Sien Gebedswaarskuwing 5310.) Lord…
Kinders word onder te veel druk geplaas van eksamens, die internet en celebrity-kultuur, het ouers gewaarsku. ’n Ondersoek na kinders se welsyn in die 21ste eeuse Brittanje het hoë vlakke…
Britse Moslems het meer ondersoek, kritiek en ontleding as enige ander godsdiensgemeenskap in die gesig gestaar. Ten spyte hiervan, bekeer duisende Britte elke jaar. Om dit in perspektief te plaas,…
Die kerk vandag is nie toegerus om huishoudelike mishandeling aan te spreek nie, maar een organisasie hoop om dit te verander. 'n Nuwe hulpbron om bewustheid te kweek van huishoudelike…