Voormalige hoof van die weermag het gesê Brittanje is besig om sy morele kompas in so 'n mate te verloor dat die gewapende magte nie meer op jong rekrute kan…
Mediawaghond Ofcom is besig om radio-omroepers vas te vat wat reëls verontagsaam wat bedoel is om kinders te beskerm teen onvanpaste musieklirieke. Ofcom is bekommerd oor 'n aantal gevalle waar…
Kerkverteenwoordigers het Maandag 'n brief aan kanselier George Osborne gelewer waarin hulle die regering vra om belastingvermyding aan te pak om 'die gaping' tussen die rykes en die armes in…
HCJB Global en Feba UK het kragte saamgesnoer om Christene toe te rus met nuwe mediavaardighede en hulpbronne wat hulle sal help om nie-Christene meer effektief te bereik. Hulle hoop…
Menseregtekampvegter, Peter Tatchell, het tot die verdediging gekom van 'n Christelike behuisingsbestuurder wat gedemoveer is oor opmerkings wat hy op Facebook gemaak het teen selfdegeslaghuwelike. (Sien Gebedswaarskuwing 43-2011) Dit is…