Britse Eilande
Die oggend-na-pil sal regdeur Desember gratis aan vroue uitgestuur word onder 'n 'vulgêre' nuwe skema wat deur kritici gekap is. BPAS, (British Pregnancy Advisory Service), moedig vroue aan om voorraad…
Die aantal huishoudings wat tot dusver vanjaar dakloos verklaar is, is volgens die regering se syfers met 13 persent hoër as dieselfde tydperk verlede jaar. Volgens Homeless Link, die sambreelgroep…