Britse Eilande
’n Afvaardiging van meer as 40 kerkleiers uit 12 van die nasies waar groot sportbyeenkomste oor die volgende paar jaar gaan plaasvind, het vandeesweek in Londen vergader om te leer…
Die regering sal dit oorweeg om verlengde Olimpiese Sondag-handelsure permanent te maak, maar kritici is bekommerd oor die impak op gesinne. Gedurende die ses weke van die Olimpiese en Paralimpiese…