Britse Eilande
'n Brits-gebore man, Khalid Masood, het Woensdag met 'n motor langs die sypaadjie op Westminster-brug gery en voetgangers platgeslaan, beseer en doodgemaak. Hy het toe na die parlement gehardloop en…
'Passion for the Nation' het hierdie gebed gister versprei, in reaksie op die terreuraanval by Westminster: 'Here, ons spreek U genesing, vertroosting en sterkte aan elke persoon wat in die…