Britse Eilande
Die effek van gewelddadige, afgryslike videomateriaal en pornografie op kinders (wat nog te sê van volwassenes) is welbekend, maar word amptelik min erken. As dit eers gesien is, kan dit…
Tim Farron, die leier van die Liberale Demokrate, het sy teleurstelling uitgespreek oor hoe die samelewing steeds agterdogtig is teenoor mense wat geloof het. Hy het met die Evening Standard…