Britse Eilande
Terwyl Theresa May uit haar posisie van Eerste Minister terugtree en elf mans en vroue in die 'wedloop' stap om haar plek in te neem, kan ons bid vir 'n…
Probeer bid is vir die nie-godsdienstiges wat nie kerk doen nie. Probeer-bid baniere verskyn op busse, advertensieborde en geboue. Sommige vlieg op 'n windplaas in Skotland, op die draaihekke van…