Britse Eilande
Gelykheids- en Menseregtekommissie (EHRC) begin 'n formele ondersoek na die Arbeidersparty oor of hulle onwettig teen mense gediskrimineer, geteister of geviktimiseer het omdat hulle Joods is. Hulle het sedert Maart…
Brittanje het 'n tekort aan veeartse, mediese praktisyns, ingenieurs, kunstenaars, webontwerpers en argitekte volgens die regeringsmigrasie-advieskomitee (MAC). Slegs werkers van die Europese Ekonomiese Ruimte (EER), dit is EU-lande plus Noorweë,…