Kinders van Bengaalse gelowiges uit Moslem-agtergrond is kwesbaar. Hulle is 'n minderheid in hul gemeenskappe en om as Christene geïdentifiseer te word, hou gevaar in vir hul lewens en hul…
Die toestand van die Kerk in Sirië raak al hoe meer desperaat. Christene, hul eiendom en hul kerke is steeds die teikens van gewelddadige aanvalle. Volgens 'n gebedsbulletin van Barnabas…
Minder as twee jaar ná sy demokratiese revolusie is Egipte in ’n krisis. Mense is meer verdeeld as ooit. Baie is bang vir die grondwet waaroor gestem word. 'n Jaar…
Twee nasionale liefdadigheidsorganisasies het verskillende veldtogte geloods wat mense versoek om hul alkoholverbruik te verminder. Alcohol Concern moedig drinkers aan om alkohol vir Januarie te vermy, met voordele wat volgens…
Reaksies op 'n openbare konsultasie oor kosmetiese chirurgie het sterk steun getoon vir 'n verbod op laeprystransaksies en aggressiewe verkoop. 'n Opsomming van reaksies van pasiënte, die publiek en industrie…
Regters is daarvan beskuldig dat hulle die regte van Christene verwater ná ’n sleuteloordeel oor of hulle kan weier om op Sondae te werk. 'n Nuwe uitspraak deur 'n regter…