Articles
Die Oekraïense president sê sy magte is besig om 'n 'georganiseerde' onttrekking uit die omstrede dorp Debaltseve te maak. Petro Poroshenko het gesê 80% van die Oekraïne se troepe het…
Tienduisende mense het in dorpe en stede regoor Denemarke bymekaargekom om die slagoffers van die naweek se geweeraanvalle in die hoofstad te herdenk. Mense wat kerse en fakkels vasgehou het,…