Articles
Mianmar het 'n noodtoestand afgekondig in 'n grensstreek waar gevegte tussen die weermag en 'n self-gestileerde burgermag genaamd die National Myanmar Democratic Alliance Army tienduisende burgerlikes gedwing het om Kokang…
Verlede November het oproeriges geregtigheid geëis vir 43 vermiste universiteitstudente wat na bewering in Oktober deur die munisipale polisie in Iguala-stad ontvoer is. In Januarie vanjaar het Mexiko se regering…