'n Christen in Pakistan skryf: '2011 het 'n keerpunt in die Pakistanse kerke se vryheid om te bid gesien toe ons 'n 40 dae gebedsveldtog van 1 Jan tot 9…
'n Christen in Pakistan skryf: '2011 het 'n keerpunt in die Pakistanse kerke se vryheid om te bid gesien toe ons 'n 40 dae gebedsveldtog van 1 Jan tot 9…
Doodskampe soos in die Tweede Wêreldoorlog vind tans in Noord-Korea plaas. Die Demokratiese Volksrepubliek van Korea bestuur 'n netwerk van konsentrasiekampe waar 'n geskatte 1 miljoen onskuldiges in stilte vermoor…
Yusuf al-Qaradawi, 'n Islamitiese geleerde wat sy volgelinge gevra het om Jihadistiese groepe in Jammu en Kasjmir te steun, is volgens regeringsbronne 'n sleutelbemiddelaar in geheime samesprekings tussen die VSA…
Sofia Osman het 4 jaar gelede tot die Christendom bekeer en by Somalië se ondergrondse kerk aangesluit, is tronk toe gestuur. Sy is voor 'n skare van honderde toeskouers geparadeer…
47 is Maandag in stamgeweld in Suid-Soedan dood, die jongste in 'n siklus van aanvalle wat 60 000 mense verplaas het. 'n Plaaslike leier en lid van die parlement het…