Koptiese Christenvrou en bedieningsleier, liefdevol bekend as 'Mama Maggie Gobran' is onlangs genomineer vir vanjaar se Nobelprys vir Vrede. Mama Maggie, volgens die Christian Post-verslag, is Gorban deur verskeie Amerikaanse…
Leila Mohammadi, 'n Christen-bekeerling uit Islam, is deur 'n revolusionêre hof in Iran tot 2 jaar gevangenisstraf gevonnis nadat sy 5 maande in die berugte Evin-gevangenis deurgebring het, volgens Iranse…
Anglikaanse leiers van regoor die vasteland van Afrika het 'n emosionele beroep op Moslem-geloofsleiers gedoen om saam met hulle te staan teen 'tragiese geweld wat besig is om ons gemeenskappe…
Daar is berigte van 'ernstige' menseregteskendings in die hoofsaaklik Christelike Kachin-gebied van Birma. Christian Solidarity Worldwide (CSW) het eerstehandse verslae gehoor van die moord op ongewapende burgerlikes deur die Birmaanse…
Laat Vrydag is vuurpyle vanaf Gasa afgevuur op 'n suidelike Israeliese boerderystreek wat tussen twee woonhuise geland het. Die vuurpylaanval het gekom nadat ''n Islamitiese Jihad-terroris' vroeër daardie nag deur…
Beleërde inwoners van Homs het hulle tot posduiwe gewend om met mekaar te kommunikeer. Een boodskap wat aan 'n duif se been geheg is, lui: 'Sê asseblief vir ons wat…