Gedurende die eerste naweek in Oktober het 10 000 jongmense in die woestyn 60 myl noord van Kaïro bymekaargekom om te sing, te bid en die Here te aanbid. (Sien…
Drie mortiergranate wat vanuit Sirië afgevuur is, het Israel Donderdag getref. Een dop het op 'n noordelike Israeliese gemeenskap beland, die ander twee het in oop gebiede ontplof, in wat…
Egiptiese Christene het ons gebede versoek na aanleiding van 'n reeks soortgelyke voorvalle in verskeie provinsies regoor die land waarin Christene gedreig of aangeval is. Egiptiese Christene wil graag beklemtoon…
Soedan en Suid-Soedan gaan voort om met die hulp van die VN oor hul gemeenskaplike grens te probeer onderhandel. Die stryd bly oor oliebronne en pypleidings waar daar voortdurend grensgevegte…
Op papier moes mnr Obama in die moeilikheid gewees het. Hy het die eerste president geword wat herverkiesing bereik het sedert FDR met 'n werkloosheidsyfer van 7,9 persent. 'n Klompie…
Turkye se minister van buitelandse sake het gesê NAVO berei voor om patriotmissiele te ontplooi om grensverdediging met Sirië te versterk. Die oppervlak-tot-lug-missiele sal vliegtuie tot 160 kilometer ver kan…