Admin 2

Admin 2

Donderdag, 09 Mei 2013 20:52
Die Hongaarse premier Viktor Orban het erken anti-Semitisme is aan die toeneem in die land as gevolg van die ekonomiese krisis, maar het gesê sy regering het 'n 'nul-verdraagsaamheid' teenoor dit. Die verregse…
Donderdag, 05 Julie 2012 14:25
Die Europese Unie se anti-bedrog-liggaam het verlede jaar 'n rekord van €691 miljoen teruggekry, het dit Dinsdag gesê, maar het kommer uitgespreek dat openbare liggame meer huiwerig word om dit af te wys…
Vrydag, 24 Augustus 2012 14:34
Soos baie Oos-Europese nasies, is Albanië trots op 'n ateïstiese wêreldbeskouing. Toe die Sowjetunie in sy fleur was, is ondersoeke na die bestaan van God of enige hoër wese vinnig uitgeskakel. Die meeste…
Donderdag, 28 Junie 2012 15:22
’n Noorweegse man het terreuropleiding van Al-Kaïda se uitloper in Jemen ontvang en wag op bevele om ’n aanval op die Weste uit te voer, het amptenare van drie Europese veiligheidsagentskappe Maandag aan…
Donderdag, 25 Julie 2013 16:07
Pray4brussels poog om gebed te mobiliseer en dit in en vir die stad Brussel te koördineer. Brussel word al hoe meer 'n metropool en 'n internasionale kruispad: NAVO, die EU en baie internasionale…
Donderdag, 11 November 2010 14:36
9 November is die dag in 1938 toe Hitler se bendes Joodse eiendom aangeval het in 'n voorspel tot die Holocaust, en dieselfde dag 51 jaar later toe die muur wat Oos en…
Vrydag, 22 Oktober 2010 14:46
Duitsland se pogings om 'n na-oorlogse multikulturele samelewing te bou het 'heeltemal misluk', het die Duitse kanselier, Angela Merkel, gesê. Sy het 'n lang bestaande taboe in Duitsland verbreek om die immigrasiekwessie in…
Woensdag, 24 Junie 2015 01:00
Omar Khadr, wat deur sommige bekend is as 'n onregmatig gevange kindersoldaat en deur ander as 'n terroris en moordenaar, is vry na byna 13 jaar in die tronk. Die 28-jarige, wat van…
Woensdag, 24 Junie 2015 01:00
Die plaag van alkoholisme en armoede in een Keniaanse dorpie het gelei tot die wanhoop van die Christen-hoofman wat gesien het hoe armoede honderde vroue dryf om onwettige en gevaarlike alkohol te brou…
Donderdag, 18 Junie 2015 01:00
Nadat hy sy lewe aan Jesus gegee het, het die ontkleeklubeienaar Aaron Bekkela verplig gevoel om die eiendom aan 'n kerk te verkoop. Hy het Dary Northrop, senior pastoor van Timberline Church in…
Bladsy 97 van 143