Donderdag, 09 April 2015 01:00
Die National Union of Teachers (NUT) wil hê dat alle skole gay-huwelike aktief moet bevorder en dat lesbiese, gay, biseksuele en transseksuele (LGBT) regte die skoolkurrikulum verder deurdring as lesse oor seksopvoeding. Beskerming…