Admin 2

Admin 2

Vrydag, 06 Desember 2013 00:00
"Politici van die Weste moet druk op Bosniese politici plaas sodat Katolieke oorlogsvlugtelinge uiteindelik ook na Bosnië kan terugkeer," het biskop Franjo Komarica van die bisdom Banja Luka, Bosnië-Herzegovina, gesê. Biskop Komarica, voorsitter…
Donderdag, 16 Mei 2013 17:44
Agt uit tien gevalle van gewelddadige aanvalle op lede van die LGBT-gemeenskap in Europa word nie aangemeld nie, volgens 'n verslag wat (15 Mei) gepubliseer is. Volgens die verslag, saamgestel deur die EU-agentskap…
Dinsdag, 01 Februarie 2011 15:05
Tienduisende Belge het Sondag die strate ingevaar om politieke leiers te skaam wat meer as sewe maande ná 'n verkiesing nie daarin geslaag het om 'n regering te vorm nie en die land…
Donderdag, 08 September 2011 14:17
Verdeelde Frans- en Nederlandssprekende partye het Dinsdag in Brussel vergader in 'n nuwe poging om 'n nuwe Belgiese regering te smee. Dit is nou meer as 450 dae sedert België 'n ten volle…
Donderdag, 25 November 2010 15:46
Die polisie in drie lande het 10 radikale Islamiete gearresteer oor 'n terreurkomplot om België aan te val, sê die Belgiese federale aanklaers. Hulle is ná ’n jaarlange ondersoek deur die polisie in…
Donderdag, 19 April 2012 14:37
Op Saterdag 28 April 2012 tussen 10:00 en 16:00 sal daar 'n byeenkoms wees van Belgiese gebedsleiers by die International Baptist Church, Lange Eikstraat 78. Leiers van regoor die land sal bymekaarkom om…
Donderdag, 15 Desember 2011 19:41
'n Gewapende man het op verbygangers losgebrand en granate in 'n sentrale plein van die Belgiese stad Luik gegooi, wat ten minste vier mense noodlottig gewond en nog talle beseer het voordat hy…
Maandag, 17 Januarie 2011 19:55
Die appèlhof in Brussel het beslis dat ouers dokters mag dagvaar wat versuim om 'ernstige gestremdhede' van voorgebore kinders te diagnoseer, met die veronderstelling dat as die ouers geweet het hulle die gestremde…
Donderdag, 20 Junie 2013 12:48
België se federale parlement is naby daaraan om 'n 'reg om te sterf' vir siek kinders in te stel, volgens berigte in 'n Belgiese koerant. Der Morgen het gesê dat 'n konsensus vorm…
Donderdag, 03 Januarie 2013 19:28
België oorweeg dit om kinders en Alzheimer-lyers toe te laat om te vra om genadedood te word. Die voorgestelde wysigings aan die land se dekade oue wet is Dinsdag deur die Sosialistiese Party…
Bladsy 95 van 143