Admin 2

Admin 2

Donderdag, 16 April 2015 01:00
Vierhonderd migrante het in die Middellandse See verdrink in die jongste migrantetragedie wat binne die Europese grense plaasgevind het. Die Italiaanse vloot het Maandag gesê dat dit daarin geslaag het om 144 mense…
Donderdag, 23 April 2015 01:00
Duisende mense het in 50 stede regoor Hongarye vergader om te protesteer wat baie sê 'n erosie van demokratiese vryhede en regeringskorrupsie is. Sondag (19 April) se betogings het gekom nadat die Europese…
Donderdag, 23 April 2015 01:00
Van 14 tot 16 Mei, in Wiesbaden, Duitsland, sal International Prayer Connect 'n gebedskonferensie vir Europa hou vir gebedsleiers gebaseer op die feit dat Europa die eerste aanlooppoort is vir miljoene immigrante wat…
Donderdag, 26 Maart 2015 00:00
Rusland se ingryping in die Oekraïne is 'n groot bekommernis vir Pole wat vrees dat Moskou dalk 'n inval in hul land beplan. Dit het glo daartoe gelei dat toenemende getalle Pole by…
Donderdag, 26 Maart 2015 00:00
Kerke het hul deure oopgemaak in die nasleep van Dinsdag se Germanwings Airbus-ongeluk in die Franse Alpe, wat al 150 mense aan boord dood is. Sestien van diegene wat gesterf het, was tieners…
Maandag, 23 Maart 2015 00:00
Deel van 'n verklaring wat tydens die 28ste sitting van die Menseregteraad in Genève op 13 Maart vrygestel is, het gesê: 'Die Midde-Ooste leef in 'n situasie van onstabiliteit en konflik. Die gevolge…
Maandag, 23 Maart 2015 00:00
Op die oomblik ondersteun Turkye magte wat vorm om Mosoel van IS terug te neem deur Amerika te help om Siriese rebellemagte in Turkye op te lei en toe te rus, grensveiligheid te…
Saterdag, 14 Maart 2015 00:00
Beide Oekraïense magte en Russies-gesteunde rebelle het die meeste van hul swaar artillerie van die voorste linie teruggetrek in ooreenstemming met 'n wapenstilstandsooreenkoms in Februarie, het die Oekraïne se president laat Maandag gesê…
Saterdag, 14 Maart 2015 00:00
Hongarye se minister van buitelandse sake sê sy land het die Internasionale Strafhof (ICC) gevra om die 'brutale optrede' wat deur die Islamitiese Staat-groep teen Christene gepleeg is, te ondersoek. Minister Péter Szijjártó…
Vrydag, 06 Maart 2015 00:00
Diskriminasie teen Christene word 'geïgnoreer' deur regerings en howe, het LP's van regoor Europa gewaarsku in die nasleep van 'n reeks sake wat die regte van Britse werkers behels om kruise te dra…
Bladsy 54 van 143