Admin 2

Admin 2

Woensdag, 06 Mei 2015 01:00
Sewentig jaar gelede was die Nazi-regime besig om te val deur die invallende geallieerde leërs, en Nazi SS-offisiere het gepoog om te verhoed dat buitelandse soldate die skrikwekkende toestande in konsentrasiekampe sien. Hulle…
Donderdag, 30 April 2015 01:00
'n Brand het Dinsdag op 'n veerboot van Spanje se Baleariese Eilande in die Middellandse See uitgebreek, wat die ontruiming van 156 passasiers en bemanning in reddingsbote gedwing het en drie bemanningslede beseer…
Donderdag, 30 April 2015 01:00
Die Amerikaanse departement van buitelandse sake het op 22 April 'n verklaring gepubliseer waarin gesê word dat die Russiese weermag voortgegaan het om swaar wapens en bykomende troepe na die Oekraïense grens te…
Donderdag, 02 April 2015 01:00
Te midde van voortdurende gevegte sê evangeliese Christene dat hulle vervolging in die Krim in die gesig staar en vrees soortgelyke probleme in ander gebiede. Een jaar na die anneksasie van die Krim-skiereiland…
Donderdag, 02 April 2015 01:00
In Noorweë hou 'n Irakse Islamis die hele land op die been. Die man, wat homself Mullah Krekar noem, het in 1991 asiel in Noorweë gekry, maar is intussen verantwoordelik gehou vir terreuraanvalle…
Donderdag, 09 April 2015 01:00
Hoofde van elf Evangeliese kerke het mense gevra om nie omkoopgeld te gee of te neem nie en korrupsie teen te staan, die grootste innerlike vyand van Oekraïne, berig The Christian Telegraph met…
Donderdag, 09 April 2015 01:00
'n Nuwe verslag deur die Pew Research Centre het gesê: 'Die godsdiensprofiel van die wêreld verander vinnig, gedryf deur verskille in vrugbaarheidsyfers en die grootte van jeugbevolkings onder die wêreld se belangrikste godsdienste,…
Donderdag, 16 April 2015 01:00
Vierhonderd migrante het in die Middellandse See verdrink in die jongste migrantetragedie wat binne die Europese grense plaasgevind het. Die Italiaanse vloot het Maandag gesê dat dit daarin geslaag het om 144 mense…
Donderdag, 23 April 2015 01:00
Duisende mense het in 50 stede regoor Hongarye vergader om te protesteer wat baie sê 'n erosie van demokratiese vryhede en regeringskorrupsie is. Sondag (19 April) se betogings het gekom nadat die Europese…
Donderdag, 23 April 2015 01:00
Van 14 tot 16 Mei, in Wiesbaden, Duitsland, sal International Prayer Connect 'n gebedskonferensie vir Europa hou vir gebedsleiers gebaseer op die feit dat Europa die eerste aanlooppoort is vir miljoene immigrante wat…
Bladsy 46 van 143