WÊRELDGEBEDSVERGADERING 2012

WÊRELDGEBEDSVERGADERING 2012

Nog 'n perspektief op die WPA deur Ben Jennings, een van die 1984 Internasionale Gebedsvergadering-leiers.
'n Nuwe globale geestelike dimensie is deur God by die Groot Opdrag van Christus gevoeg in die Wêreldgebedsvergadering, 14-18 Mei 2012. Sewe ongewone aanwysers lei tot hierdie gevolgtrekking.