Print this page

Die Nuwe Golf vloei

Die Nuwe Golf vloei

Die Wêreldgebedsbyeenkoms was 'n wonderlike tyd in die teenwoordigheid van die Here. Daar was so 'n afdak van Sy vrede en genade oor alles as gevolg van die sterk gebede van die Indonesiese voorbidders en ander regoor die wêreld wat hierdie eens-in-'n-generasie gebeurtenis gedek het.