Print this page

Waarheen die IPC Na die WPA?

Waarheen die IPC Na die WPA?

Die dae na die laaste heerlike sessies van die WPA, het die IPC Leierskapspan vir 'n paar uur vergader om te bid, van die Here te hoor en oor ons volgende stappe te besin.