Besinning oor die Wêreldgebedsvergadering

Besinning oor die Wêreldgebedsvergadering

Die heilige byeenkoms wat God in Joël 2 uitgeroep het, was vir die hele volk, almal om bymekaar te kom, die ouderlinge, die kinders, die jongmense, die pasgetroudes, die priesters. Gemeentes is deur God geroep sodat die mense in die posisie was om tot God te roep en van God te hoor.