Van die 14de tot die 18de Mei 2012 sal Jakarta, Indonesië gasheer speel vir die World Prayer Assembly, (WPA). Die Vergadering sal na verwagting die grootste byeenkoms van gebeds-, kerk- en markleiers wees sedert die eerste Internasionale Gebedsbyeenkoms wat in 1984 in Seoel, Korea, gehou is.