Is daar kwessies, mense of situasies wat jy graag wil sien dat God in 2017 beweeg? Dit kan wees dat jy van werk wil verander, 'n familielid het genesing nodig, of jy wil 'n verandering in jou gemeenskap sien.
Ons sal daarvan hou dat jy by ons aansluit vir ons 'Gebedsbelofte'-veldtog. Dis eenvoudig.
- Maak tyd in die Nuwe Jaar om tyd in gebed saam met God deur te bring.
- Skryf 'n lys van jou gebedspunte vir 2017 neer. Laai 'n gebedsbeloftevorm af.
- Verbind om gereeld vir die gebedspunte deur die jaar te bid.
- Trek die punte af soos God dit antwoord.
- Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees. jou getuienisse van beantwoorde gebed.
Ons hoop jy sal bemoedig en geïnspireer word deur wat God in 2017 doen!