Die 10/40-venster is van 10 grade suid tot 40 grade noord van die ewenaar geleë. Daar is 69 nasies regoor Noord-Afrika, die Midde-Ooste en Sentraal-Asië in die 10/40-venster.
Meer as 4 miljard mense woon hier, insluitend 90 persent van die wêreld se armstes van die armes.
Die 10/40 Venster word dikwels "The Resistant Belt" genoem en sluit die meerderheid van die wêreld se Moslems, Hindoes, Boeddhiste en Kommunistiese regerings in.
Daar word beraam dat 1,6 biljoen van hierdie mense nog nooit die kans gehad het om die Evangelie van Jesus Christus te hoor nie – nie eers een keer nie!
Van 1 – 31 Oktober 2015 sal ons Praying Through the Window wees – ’n wêreldwye gebedsinisiatief, gefokus op die volgende globale kwessies in die 69 nasies:
Gebedspunte - globale kwessies
Hoekom oorweeg jy dit nie om deel te word nie
11:55 Onttrek in Gebed
en Bid deur die Venster
om 11:55 vm. elke dag tot Oktober?